Chinese Burgeroorlog

Chinese Burgeroorlog
(Kuomintang-Kommunistiese Burgeroorlog)
Deel van Oorkruis-konflik en Koue Oorlog (vanaf 1947)

Regsom van bo: Kommunistiese soldate tydens die Slag van Siping, Moslem-soldate van die NRA, Mao Zedong in die 1930's, Chiang Kai-shek inspekteer soldate, KPC-generaal Su Yu ondersoek die voorste front net kort voor die Menglianggu-veldtog
Datum Vanaf 1927 tot 1950 in twee fases:
Ligging China
Resultaat Chinese Kommunistiese oorwinning:
  • Groot geveg het geëindig, maar geen wapenstilstand of vredesverdrag is onderteken nie.
  • Klein sakke van opstand het voortgegaan tot in die 1960's.
Gebieds-
veranderinge
Verdeling van China in twee:
Strydende partye
1927–36; 1946–47

Ondersteun deur:

1947–49

Ondersteun deur:

1949–61

Ondersteun deur:

1927–36 Fujian Volksregering (1933–34)

Ondersteun deur:

1946–49

Ondersteun deur:

1949–61

Ondersteun deur:

Aanvoerders
Vlag van Republiek van China Chiang Kai-shek

Vlag van Verenigde State van Amerika Harry S. Truman (1950–53)
Vlag van Verenigde State van Amerika Dwight D. Eisenhower (1953–61)

Mao Zedong

Vlag van Sowjetunie Josef Stalin(tot 1953)
Vlag van Sowjetunie Nikita Chroesjtsjof (1953–1961)

Sterkte

  • 4 300 000 (Junie 1946)[4][5]
  • 3 650 000 (Junie 1948)
  • 1 490 000 (Junie 1949)

  • 1 200 000 (Julie 1945)[5]
  • 2 800 000 (Junie 1948)
  • 4 000 000 (Junie 1949)
Ongevalle en verliese
ca. 1,5 miljoen (1948–49)[6] ca. 250 000 (1948–49)[6]

  • 1945–49: ca. 6 miljoen (insluitend burgerlikes)[6]
  • 1928-37: ca. 7 miljoen (insluitend burgerlikes)[7]
  • 1945-49: ca. 2.5 miljoen (insluitend burgerlikes)[8]

ca. 8 miljoen ongevalle totaal

Die Chinese Burgeroorlog was ’n oorlog tussen die nasionalistiese regering van die Republiek China onder die Kuomintang (KMT) en die Kommunistiese Party van China (KPC).

Opperbevelhebber Chiang Kai-shek.
Nasionalistiese soldate vuur op Kommunistiese magte (1930's).

Hoewel die vier jaar van die Chinese Kommunistiese Rewolusie van 1945 tot 1949 spesiale aandag kry, het die eintlike oorlog al in Augustus 1927 begin met die Wit Terreur aan die einde van opperbevelhebber Chiang Kai-shek se Noordelike Ekspedisie, en geëindig toe die grootste vyandelikhede tussen die twee kante in 1950 geëindig het.[9]

  1. (en) China at War: An Encyclopedia. 2012. p. 295.
  2. "China". Encyclopædia Britannica (in Engels). Encyclopædia Britannica, Inc. 15 November 2012. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 1 April 2009.
  3. (en) Westad, Odd (2003). Decisive Encounters: The Chinese Civil War, 1946–1950. Stanford University Press. p. 305. ISBN 978-0-8047-4484-3.
  4. (en) Èëãñèõ±¨ Geargiveer 29 Maart 2017 op Wayback Machine
  5. 5,0 5,1 (en) Hsiung, James C. (1992). China's Bitter Victory: The War With Japan, 1937–1945. New York: M.E. Sharpe publishing. ISBN 1-56324-246-X.
  6. 6,0 6,1 6,2 (en) Lynch, Michael (2010). The Chinese Civil War 1945–49. Osprey Publishing. p. 91. ISBN 978-1-84176-671-3. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Januarie 2016. Besoek op 12 Februarie 2018.
  7. http://necrometrics.com/20c1m.htm#Nationalist
  8. http://necrometrics.com/20c1m.htm#Chinese
  9. Lew, Christopher R.; Leung, Pak-Wah, reds. (2013). Historical Dictionary of the Chinese Civil War. Lanham: Maryland : The Scarecrow Press, Inc. ISBN 9780810878730. {{cite book}}: Ongeldige |ref=harv (hulp), bl. 3

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search